Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Luister naar de laatste aflevering:

Vorige afleveringen

  • 2682 - Die versorging van weduwees (1 Timoteus 4:16-5:8) 
    Thu, 13 Feb 2025 - 0h
  • 2681 - Volhard in die goeie leer! (1 Timoteus 4:6-16) 
    Wed, 12 Feb 2025 - 0h
  • 2680 - God het ons met liggaam én gees goed gemaak (1 Timoteus 4:1-5) 
    Tue, 11 Feb 2025 - 0h
  • 2679 - Die gemeente is die draer en beskermer van die waarheid (1 Timoteus 3:12-16) 
    Mon, 10 Feb 2025 - 0h
  • 2678 - Riglyne vir ouderlinge en diakens (1 Timoteus 3:1-11) 
    Fri, 07 Feb 2025 - 0h
Meer afleveringen weergeven

Meer Nederlandse religie en spiritualiteitpodcasts

Meer internationale religie en spiritualiteitpodcasts

Kies een categorie